Wie met vuur speel
(4.6/5) - 345 graderings

5 053 mense het hierdie boek gratis afgelaai
Synopsis
Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en ná ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig...