Ware verhale van vergifnis
(4.9/5) - 357 graderings

6 294 mense het hierdie boek gratis afgelaai
Synopsis
Ons ken almal die gesegde “vergeet en vergewe”, maar dis makliker gesê as gedaan. Dis moeilik om iemand te vergewe wat jou seergemaak of kwaad aangedoen het. Die gevolg is dat baie van ons met bitterheid in ons harte rondloop....