Omnibus 39
(4.6/5) - 374 graderings

6 765 mense het hierdie boek gratis afgelaai
Synopsis
Eensaam op Wegdraai’n Skaduwee skuif oor Bokkie en Tokkie se sorgelose kaalvoetlewe, waarin sokkerspel saam met die dorpseuns die hoogtepunt van pret is. En die rede? Ontluikende vroulikheid . . . ’n vloekwoord en blykbaar ’n ongeneeslike siekte. Dis veral...