Noag-kar romanse

(5/5) - 339 graderings
Skrywers: Rika du Plessis [Plessis, Rika du]
Uitgewer: Onbekend
Genre: Unknown
Bladsye: Onbekend
Taal: afrikaans
Jaar: 2012
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: 9781920625573
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
5 828 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Toe Sunelle haar klassieke 1940 Studebaker Champion wil verkoop, lok dit twee mans haar lewe binne. Die betroubare,empatiese Dewald, haar kubervriend, en die aantreklike losbol Morkel. As sy maar dié twee in een man kon kombineer!