My Kort vir jou Sop

(4.5/5) - 359 graderings
Skrywer: Trisa Hugo
Uitgewer: Onbekend
Genre: Unknown
Bladsye: Onbekend
Taal: afrikaans
Jaar: 2013
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: 978-1-920625-79-5
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
6 815 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Kortverhale deur 'n verskeidenheid Suid-Afrikaanse skrywers. Daar is ʼn wonderlike verskeidenheid bydraers, van ons land se bekroonde skrywers, tot die wenopstel van ʼn twaalfjarige en ʼn verhaal deur ʼn talentvolle matriekdogter. Bydraers sluit ook in ander kunstenaars soos bekende liedjieskrywers,...