Moord op Griekwastad. Die storie van die Steenkamp-treurspel

(4.7/5) - 321 graderings
Skrywer: Charné Kemp
Uitgewer: NB Publishers;Tafelberg
Genre: Unknown
Bladsye: 318
Taal: afrikaans
Jaar: 2014
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: Onbekend
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
5 352 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het. Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos 'n veldbrand: daar was 'n moord by die Steenkamp-plaas. Deon, Christel en die jong dogter Marthella is vermoor....