Moord-en-roof. In die kop van ‘n baasspeurder

(4.5/5) - 339 graderings
Skrywer: Albert Blake
Uitgewer: NB Publishers;Tafelberg
Genre: Unknown
Bladsye: 234
Taal: afrikaans
Jaar: 2013
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: Onbekend
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
5 853 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

In die dae toe speurders nog aan hul safaripakke en Grasshopper-skoene uitgeken kon word, was die Moord-en-roofeenheid ewe beroemd as berug. Charles Miller was een van hul topspeurders. As lid van die Wes-Randse tak het hy verskeie opspraakwekkende moord- en...