Moerbeibos

(5/5) - 396 graderings
Skrywers: Dalene Matthee [Matthee, Dalene]
Uitgewer: Onbekend
Genre: Unknown
Bladsye: Onbekend
Taal: afrikaans
Jaar: 1986
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: 9780624065609
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
5 990 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al...