Mark Toe!

(4.6/5) - 362 graderings
Skrywer: Samantha Scarborough
Uitgewer: New Holland Publishing South Africa (Pty) Ltd;Penguin Random House South Africa;Struik Lifestyle
Genre: Unknown
Bladsye: 37
Taal: afrikaans
Jaar: 2014
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: 978-1-43230-323-5
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
6 702 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf 'n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte. Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies. Die meeste van die projekte is ook prakties en kan...