Malan03_Waar die hart is

(4.8/5) - 327 graderings
Skrywers: Sophia Kapp [Kapp, Sophia]
Uitgewer: Onbekend
Genre: Unknown
Bladsye: Onbekend
Taal: afrikaans
Jaar: 2013
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: 9780799361469
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
5 838 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Idalette veg om haar erfporsie van Adriaan Malan te behou. Sy glo sy’s nie goed genoeg nie, nie soos Adri en JC nie. Veral nie vir Charl Nienaber nie, trustee van haar erflating, wat haar net verdra, verduur.