Liefde Op Ver Paaie
(4.6/5) - 354 graderings

6 212 mense het hierdie boek gratis afgelaai
Synopsis
Op vreemde paaie en na vreemde bestemming neem die drie liefdesverhale jou. Medisyneman – Gretha Conradie ontmoet dokter Richard Roode op 'n ongelukstoneel, oppad na haar nuwe tuiste in Haenertsburg naby die Wolkberge. Maar as deel van 'n koerantspan twyfel...