Klawervlei se dokter Simon

(4.5/5) - 353 graderings
Skrywers: Rika du Plessis [Plessis, Rika du]
Uitgewer: Onbekend
Genre: Unknown
Bladsye: Onbekend
Taal: afrikaans
Jaar: 2012
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: 9781920625740
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
6 858 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Dokter Simon raak verlief op Essie, sy plaasvoorman se dogter. Hy bevind hom egter skielik in 'n ongemaklike situasie toe sy ma en skoonsuster en dié se vriendin dit bewimpel dat hy aan iemand anders verloof is, en dié meisie...