Kennis van die aand
(4.8/5) - 317 graderings

6 429 mense het hierdie boek gratis afgelaai
Synopsis
Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was ’n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en het maande lank op koerantvoorblaaie geboer, sowel in Suid-Afrika as elders in die wêreld. Die publisiteit het gewissel van Koot...