Judaskus
(4.9/5) - 369 graderings

5 979 mense het hierdie boek gratis afgelaai
Synopsis
Iemand se beendere word gevind op ’n stortingsterrein . . . Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het,...