Idees Vol Vrees

(4.5/5) - 331 graderings
Skrywers: Kobus Galloway [Galloway, Kobus]
Uitgewer: Onbekend
Genre: Unknown
Bladsye: Onbekend
Taal: afrikaans
Jaar: 2011
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: 9781770223752
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
5 580 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente het Suid-Afrika binne maande na hul eerste verskyning stormenderhand verower. Dié ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente gaan gewoonlik gepaard met dubbelsinnige eenreël-woordspelings en is enig in hul soort. Die reeks het baie gou...