Eenoogkoning

(4.8/5) - 336 graderings
Skrywers: Malene Breytenbach [Breytenbach, Malene]
Uitgewer: Onbekend
Genre: Unknown
Bladsye: Onbekend
Taal: afrikaans
Jaar: 2012
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: 9781920518271
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
6 499 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Die aangrypende verhaal van ’n Kaapse vrou, Salome Binnemans, verfynde dogter van ’n parlementslid, wat meer as een liefde en vier oorloë beleef: die Boereoorlog, die oorlog in Duits-Suidwes-Afrika, die Eerste en Tweede Wêreldoorloë. Sy trou met ’n adellike Pruis,...