Die tyd van die kombi’s

(5/5) - 376 graderings
Skrywer: Koos Kombuis
Uitgewer: Human & Rousseau
Bladsye: 256
Taal: afrikaans
Jaar: 2011
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: 9780798150996
Reeks: Onbekend
Uitgawe: 1
6 188 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks én hartroerend. Hierdie is sy Voëlvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge...