Die Nata (Deel 1 – Onskuld)

(4.7/5) - 358 graderings
Skrywer: CL Linström-Vorster
Uitgewer: Onbekend
Genre: Unknown
Bladsye: Onbekend
Taal: afrikaans
Jaar: 2014
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: 978-1-920625-61-0
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
6 885 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Die wêreld van die Nata, speel 'n duisend jaar in die toekoms af. Alles het verander, tog herken jy die karakters. Hulle het vreemde name wat hulle uit die bodem van hulle kollektiewe geheue saamgeflans het. Na die groot verwoesting...