Anna Atoom en die seerower se dolk

(4.5/5) - 336 graderings
Skrywer: Elizabeth Wasserman
Uitgewer: NB Publishers;Tafelberg
Genre: Unknown
Bladsye: 139
Taal: afrikaans
Jaar: 2011
ISBN 10: Onbekend
ISBN 13: Onbekend
Reeks: Onbekend
Uitgawe: Onbekend
6 339 mense het hierdie boek gratis afgelaai

Synopsis

Hierdie verhaal is 'n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes 'n baie sterk "groen" boodskap. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat...