7 Dae
(4.9/5) - 314 graderings

5 633 mense het hierdie boek gratis afgelaai
Synopsis
Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. Só lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin hy hulle afmaai.Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is...